Lemoenfontein Guestbook

Write a new entry for the Guestbook

 
 
 
 
 
Fields marked with * are required.
Your E-mail address won't be published.
It's possible that your entry will only be visible in the guestbook after we reviewed it.
We reserve the right to edit, delete, or not publish entries.
Willem S schrieb am 21 Dezember 2016 um 9:22 a.m.
Fantastiese atmosfeer, heerlike kos en ongelooflik Dit was 'n ongelooflike ervaring by 'n pragtige plek. Die gastehuis se stoep kyk uit oor die Karoovlaktes en die hele ervaring was een van rus en vrede ná die lang tog. Waar kry 'n mens nog kelners en gastehuisbestuurders wat jou van die eerste oomblik op jou naam aanspreek? Die kos was heerlik en die diens was vriendelik en baie persoonlik. Dit was 'n baie spesiale ervaring. Ons gaan definitief weer terug - soos die 10 ander paartjies wat die jaar weer terug was ná verskeie vorige besoeke.
Bitte warten …